<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>A</key>
<lyrics>[C1]
.    G                    C                    G
   Jerusalem! Jerusalem, sing nou 'n loflied saam.
.     D            G    C    G       D        G   (D)
   Hosanna, in die hoogste. Hosanna, prys Sy naam.
.   G    D         G     C   G      D         G
   Hosanna, in die hoogste. Hosanna, prys Sy naam.

[C2]
.    G         Bm C
   Hosanna, Hosanna
.            G              D
   U is die God wat my kom red
.              Em           C
   U liefde en vreugde my gebed
.     G       Bm C
   Hosanna, Hosanna
.                G              D
   Ons jubel in vreugde voor U Heer
.                Em          C  (G)
   Ek lê nou my lewe voor U neer</lyrics>
<title>Uitstap: Jerusalem</title>
</song>